Jerry Fodor

Jerry Alan Fodor
Jerry Fodor in 2007

Gebore (1935-04-22)22 April 1935
New York Stad, New York
Oorlede 29 November 2017 (op 82)
Manhattan, New York
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Vakgebied Filosofie van die gees, Filosofie van taal, kognitiewe wetenskap, rasionalisme, kognitiwisme, funksionalisme
Alma mater Columbia-universiteit
Universiteit van Princeton
Beïnvloed deur Hilary Putnam, Sydney Morgenbesser, Franz Joseph Gall, Noam Chomsky, David Hume
Invloed op Ernest Lepore, Zenon Pylyshyn, Steven Pinker
Toekennings Jean Nicod-prys (1993)

Jerry Alan Fodor (* 22 April 1935 in New York Stad; † 29 November 2017) was 'n filosoof aan die Rutgers-universiteit, New Jersey in die Verenigde State. Hy was die skrywer van verskeie baanbrekerboeke oor die velde van die geestesfilosofie sowel as die kognitiewe wetenskap, waarin hy die grondwerk vir sienings oor die modulêriteit van die gees (modularity of mind) en die teorie van taal en van denke uiteengesit het. Fodor was ook 'n groot voorstander van die funksionalisme. Hy was getroud met die taalkundige Janet Dean Fodor.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy